Johannes 7:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Daarom het Jesus uitgeroep terwyl hy in die tempel geleer het en gesê: “Julle ken my en weet ook waar ek vandaan kom.+ Ook het ek nie op eie inisiatief gekom nie,+ maar hy wat my gestuur het, bestaan werklik,+ en julle ken hom nie.+ Johannes 13:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 het hy, omdat hy geweet het dat die Vader alles in sy hande gegee het+ en dat hy van God uitgegaan het en na God toe gaan,+ Johannes 16:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Ek het van die Vader uitgegaan en in die wêreld ingekom. En ek verlaat die wêreld en gaan na die Vader toe.”+
28 Daarom het Jesus uitgeroep terwyl hy in die tempel geleer het en gesê: “Julle ken my en weet ook waar ek vandaan kom.+ Ook het ek nie op eie inisiatief gekom nie,+ maar hy wat my gestuur het, bestaan werklik,+ en julle ken hom nie.+
3 het hy, omdat hy geweet het dat die Vader alles in sy hande gegee het+ en dat hy van God uitgegaan het en na God toe gaan,+
28 Ek het van die Vader uitgegaan en in die wêreld ingekom. En ek verlaat die wêreld en gaan na die Vader toe.”+