Romeine 2:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Want hy is nie ’n Jood wat dit uiterlik is nie,+ en ook is besnydenis nie dit wat uiterlik aan die vlees is nie.+ Romeine 9:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Dit wil sê, die kinders in die vlees+ is nie werklik die kinders van God nie,+ maar die kinders deur die belofte+ word as die saad gereken. Galasiërs 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Julle weet tog dat dié wat aan geloof vashou,+ kinders van Abraham is.+ Galasiërs 3:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Wat meer is, as julle aan Christus behoort, is julle werklik Abraham se saad,+ erfgename met betrekking tot ’n belofte.+
28 Want hy is nie ’n Jood wat dit uiterlik is nie,+ en ook is besnydenis nie dit wat uiterlik aan die vlees is nie.+
8 Dit wil sê, die kinders in die vlees+ is nie werklik die kinders van God nie,+ maar die kinders deur die belofte+ word as die saad gereken.
29 Wat meer is, as julle aan Christus behoort, is julle werklik Abraham se saad,+ erfgename met betrekking tot ’n belofte.+