27 Want die Vader self het geneentheid vir julle, omdat julle geneentheid vir my gehad het+ en geglo het dat ek as die Vader se verteenwoordiger uitgegaan het.+
5Elkeen wat glo dat Jesus die Christus is, is uit God gebore,+ en elkeen wat die een liefhet wat die geboorte teweeggebring het, het die een lief wat uit hom gebore is.+