Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Want God het die wêreld so liefgehad+ dat hy sy enigverwekte Seun gegee het,+ sodat elkeen wat geloof in hom beoefen,+ nie vernietig sal word nie+ maar die ewige lewe kan hê.+

  • Johannes 5:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Daarom het Jesus geantwoord en vir hulle gesê: “Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Die Seun kan hoegenaamd niks op eie inisiatief doen nie, maar net wat hy die Vader sien doen.+ Want alles wat daardie Een doen, dít doen die Seun ook net so.

  • Galasiërs 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Maar toe die voleinding van die tyd aangebreek het,+ het God sy Seun uitgestuur,+ wat uit ’n vrou gebore is+ en onder die wet te staan gekom het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel