Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 18:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Daarom het Pilatus vir hom gesê: “Wel, is jy dan ’n koning?” Jesus het geantwoord: “U sê self dat ek ’n koning is.+ Hiervoor is ek gebore en hiervoor het ek in die wêreld ingekom, om van die waarheid te getuig.+ Elkeen wat aan die kant van die waarheid is,+ luister na my stem.”+

  • 1 Johannes 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Ons het ons oorsprong by God.+ Hy wat die kennis van God opdoen, luister na ons;+ hy wat nie sy oorsprong by God het nie, luister nie na ons nie.+ Dit is hoe ons kennis neem van die geïnspireerde uiting van die waarheid en die geïnspireerde uiting van die dwaling.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel