5 Die blindes sien weer,+ en die kreupeles+ loop rond, die melaatses+ word gereinig en die dowes+ hoor, en die dooies+ word opgewek, en aan die armes word die goeie nuus+ bekend gemaak;
4 Maar toe Jesus dit hoor, het hy gesê: “Hierdie siekte het nie die dood ten doel nie, maar is tot die heerlikheid van God,+ sodat die Seun van God daardeur verheerlik kan word.”