Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 53:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Weens die moeite van sy siel sal hy sien;+ hy sal versadig word.+ Deur middel van sy kennis sal die regverdige, my kneg,+ baie in ’n regverdige posisie bring;+ en hulle oortredings sal hy dra.+

  • 1 Korintiërs 15:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want een van die eerste dinge wat ek aan julle oorgedra het, is wat ek ook ontvang het,+ dat Christus vir ons sondes gesterf het, volgens die Skrif;+

  • Hebreërs 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 hoeveel te meer sal dan die bloed+ van die Christus, wat homself deur ’n ewige gees sonder smet aan God geoffer het,+ ons gewetens van dooie werke+ reinig+ sodat ons heilige diens+ aan die lewende God kan verrig?

  • 1 Petrus 2:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Hy het ons sondes+ in sy eie liggaam aan die paal gedra,+ sodat ons met sondes klaar kan wees+ en vir regverdigheid kan lewe. En “deur sy wonde is julle genees”.+

  • 1 Johannes 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Julle weet ook dat hy openbaar gemaak is om ons sondes weg te neem,+ en daar is geen sonde+ in hom nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel