Johannes 16:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “Ek het hierdie dinge in vergelykings vir julle gesê.+ Die uur kom wanneer ek nie meer in vergelykings met julle sal praat nie, maar ek julle duidelik van die Vader sal vertel.
25 “Ek het hierdie dinge in vergelykings vir julle gesê.+ Die uur kom wanneer ek nie meer in vergelykings met julle sal praat nie, maar ek julle duidelik van die Vader sal vertel.