Matteus 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Kyk! Ook was daar ’n stem+ uit die hemele wat gesê het: “Dit is my Seun,+ die geliefde,+ wat ek goedgekeur het.”+ Johannes 5:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Julle het manne na Johannes toe gestuur, en hy het van die waarheid getuig.+
17 Kyk! Ook was daar ’n stem+ uit die hemele wat gesê het: “Dit is my Seun,+ die geliefde,+ wat ek goedgekeur het.”+