Johannes 5:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Hy wat my woord hoor en hom glo wat my gestuur het, het die ewige lewe,+ en hy kom nie in die oordeel nie, maar het uit die dood tot die lewe oorgegaan.+ Johannes 17:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 soos u hom gesag oor alle vlees gegee het,+ sodat hy aan almal wat u hom gegee het,+ die ewige lewe kan gee.+
24 Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Hy wat my woord hoor en hom glo wat my gestuur het, het die ewige lewe,+ en hy kom nie in die oordeel nie, maar het uit die dood tot die lewe oorgegaan.+
2 soos u hom gesag oor alle vlees gegee het,+ sodat hy aan almal wat u hom gegee het,+ die ewige lewe kan gee.+