Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 26:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “U dooies sal lewe.+ My lyke—hulle sal opstaan.+ Word wakker en roep met vreugde uit, julle wat in die stof woon!+ Want u dou+ is soos die dou van kiesieblare,+ en die aarde sal selfs dié wat magteloos is in die dood, voortbring soos by ’n geboorte.+

  • Daniël 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En baie van dié wat in die stof van die aarde slaap, sal ontwaak,+ sommige tot lewe vir onbepaalde tyd+ en sommige tot smaadhede en tot afsku vir onbepaalde tyd.+

  • Johannes 5:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 en sal uitkom, dié wat goeie dinge gedoen het, tot ’n opstanding van die lewe,+ dié wat veragtelike dinge beoefen het, tot ’n opstanding van oordeel.+

  • Handelinge 24:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en ek het die hoop+ op God, ’n hoop wat hierdie manne self ook koester, dat daar ’n opstanding+ van die regverdiges+ sowel as die onregverdiges+ sal wees.

  • Hebreërs 11:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Vroue het hulle dooies deur opstanding ontvang;+ maar ander manne is gemartel omdat hulle nie bevryding deur die een of ander losprys wou aanvaar nie, sodat hulle ’n beter opstanding kon verkry.

  • Openbaring 20:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En ek het die dooies, groot en klein,+ voor die troon sien staan, en boekrolle is oopgemaak. Maar ’n ander boekrol is oopgemaak; dit is die boekrol van die lewe.+ En die dooies is geoordeel na dié dinge wat in die boekrolle geskrywe staan, volgens hulle dade.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel