Matteus 8:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Toe hy aan die oorkant kom, in die land van die Gadareners,+ het twee demoonbesetenes+ hom ontmoet, wat tussen die gedenkgrafte uitgekom het en buitengewoon wreedaardig was, sodat niemand die moed gehad het om op daardie pad verby te gaan nie. Johannes 5:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Moet julle nie hieroor verwonder nie, want die uur kom waarin almal wat in die gedenkgrafte+ is, sy stem sal hoor
28 Toe hy aan die oorkant kom, in die land van die Gadareners,+ het twee demoonbesetenes+ hom ontmoet, wat tussen die gedenkgrafte uitgekom het en buitengewoon wreedaardig was, sodat niemand die moed gehad het om op daardie pad verby te gaan nie.
28 Moet julle nie hieroor verwonder nie, want die uur kom waarin almal wat in die gedenkgrafte+ is, sy stem sal hoor