Matteus 26:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 en saam beraadslaag+ om Jesus deur ’n slinkse plan gevange te neem en dood te maak. Matteus 26:59 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 59 Intussen het die hoofpriesters en die hele Sanʹhedrin valse getuienis teen Jesus gesoek om hom dood te maak,+ Johannes 5:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Hieroor het die Jode inderdaad nog meer probeer om hom dood te maak,+ want nie alleen het hy die Sabbat gebreek nie, maar hy het God ook sy eie Vader genoem,+ waardeur hy hom aan God gelykgemaak het.+
59 Intussen het die hoofpriesters en die hele Sanʹhedrin valse getuienis teen Jesus gesoek om hom dood te maak,+
18 Hieroor het die Jode inderdaad nog meer probeer om hom dood te maak,+ want nie alleen het hy die Sabbat gebreek nie, maar hy het God ook sy eie Vader genoem,+ waardeur hy hom aan God gelykgemaak het.+