Johannes 5:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Want net soos die Vader lewe in homself het,+ so het hy ook aan die Seun gegee om lewe in homself te hê.+ Handelinge 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 terwyl julle die Hoofbewerker van die lewe+ doodgemaak het. Maar God het hom uit die dode opgewek, ’n feit waarvan ons getuies is.+ 1 Johannes 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 (ja, die lewe is openbaar gemaak,+ en ons het die ewige lewe+ wat by die Vader was en aan ons openbaar gemaak is, gesien en ons getuig+ en vertel julle daarvan), 1 Johannes 5:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En dít is die getuienis wat gegee is, dat God ons die ewige lewe gegee het,+ en hierdie lewe is in sy Seun.+
26 Want net soos die Vader lewe in homself het,+ so het hy ook aan die Seun gegee om lewe in homself te hê.+
15 terwyl julle die Hoofbewerker van die lewe+ doodgemaak het. Maar God het hom uit die dode opgewek, ’n feit waarvan ons getuies is.+
2 (ja, die lewe is openbaar gemaak,+ en ons het die ewige lewe+ wat by die Vader was en aan ons openbaar gemaak is, gesien en ons getuig+ en vertel julle daarvan),
11 En dít is die getuienis wat gegee is, dat God ons die ewige lewe gegee het,+ en hierdie lewe is in sy Seun.+