9 Toe Jesus daarvandaan verder gaan, het hy ’n man met die naam Matteʹus by die belastingkantoor sien sit, en hy het vir hom gesê: “Word my volgeling.”+ Daarop het hy opgestaan en hom gevolg.+
4 Dit is hulle wat hulle nie met vroue verontreinig het nie;+ trouens, hulle is maagde.+ Dit is hulle wat die Lam bly volg ongeag waar hy gaan.+ Hulle is uit die mensdom gekoop+ as eerstelinge+ vir God en vir die Lam,