Lukas 12:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 Ja, ek het ’n doop om mee gedoop te word, en hoe benoud word ek totdat dit volbring is!+ Lukas 22:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 en gesê: “Vader, as u wil, neem hierdie beker van my af weg. Laat nietemin nie my wil nie,+ maar u wil geskied.”+ Hebreërs 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 In die dae van sy vlees het Christus smekinge en ook bedes+ met sterk+ uitroepe en trane aan die Een opgedra wat hom uit die dood kon red, en hy is weens sy godvrugtige vrees+ verhoor.
42 en gesê: “Vader, as u wil, neem hierdie beker van my af weg. Laat nietemin nie my wil nie,+ maar u wil geskied.”+
7 In die dae van sy vlees het Christus smekinge en ook bedes+ met sterk+ uitroepe en trane aan die Een opgedra wat hom uit die dood kon red, en hy is weens sy godvrugtige vrees+ verhoor.