5 Terwyl hy nog gepraat het, kyk! toe het ’n helder wolk hulle oorskadu, en kyk! ’n stem uit die wolk wat sê: “Dit is my Seun, die geliefde, wat ek goedgekeur het;+ luister na hom.”+
22 en het die heilige gees in liggaamlike gedaante soos ’n duif op hom neergedaal, en ’n stem het uit die hemel gekom: “Jy is my Seun, die geliefde; ek het jou goedgekeur.”+
17 Want hy het eer en heerlikheid van God die Vader ontvang+ toe hierdie woorde deur die luisterryke heerlikheid tot hom gekom het: “Dit is my seun, my geliefde, wat ek self goedgekeur het.”+