Matteus 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Jakob het die vader geword van Josef, die man van Maria, uit wie Jesus gebore is,+ wat Christus+ genoem word. Matteus 13:55 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 55 Is hy nie die timmerman se seun nie?+ Is sy moeder se naam nie Maria, en dié van sy broers Jakobus en Josef en Simon en Judas nie? Lukas 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Josef het natuurlik ook van Galileʹa af opgegaan, uit die stad Naʹsaret, na Judeʹa, na die stad van Dawid, wat Betlehem+ genoem word, omdat hy ’n lid van die huis en familie van Dawid was,+
16 Jakob het die vader geword van Josef, die man van Maria, uit wie Jesus gebore is,+ wat Christus+ genoem word.
55 Is hy nie die timmerman se seun nie?+ Is sy moeder se naam nie Maria, en dié van sy broers Jakobus en Josef en Simon en Judas nie?
4 Josef het natuurlik ook van Galileʹa af opgegaan, uit die stad Naʹsaret, na Judeʹa, na die stad van Dawid, wat Betlehem+ genoem word, omdat hy ’n lid van die huis en familie van Dawid was,+