Matteus 26:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Terwyl hulle geëet het, het hy gesê: “Voorwaar, ek sê vir julle: Een van julle sal my verraai.”+ Markus 14:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En terwyl hulle aan tafel was en geëet het, het Jesus gesê: “Voorwaar, ek sê vir julle: Een van julle, wat saam met my eet,+ sal my verraai.”+ Lukas 22:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “Maar kyk! die hand van my verraaier+ is by my aan tafel.+ Johannes 6:70 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 70 Jesus het hulle geantwoord: “Ek het julle twaalf uitgekies,+ nie waar nie? Tog is een van julle ’n lasteraar.”+ Handelinge 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Manne, broers, die Skrifgedeelte moes vervul word+ wat die heilige gees+ vooraf deur die mond van Dawid oor Judas+ gespreek het, wat ’n gids geword het vir dié wat Jesus gearresteer het,+
18 En terwyl hulle aan tafel was en geëet het, het Jesus gesê: “Voorwaar, ek sê vir julle: Een van julle, wat saam met my eet,+ sal my verraai.”+
70 Jesus het hulle geantwoord: “Ek het julle twaalf uitgekies,+ nie waar nie? Tog is een van julle ’n lasteraar.”+
16 “Manne, broers, die Skrifgedeelte moes vervul word+ wat die heilige gees+ vooraf deur die mond van Dawid oor Judas+ gespreek het, wat ’n gids geword het vir dié wat Jesus gearresteer het,+