Johannes 12:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Maar Jesus het hulle geantwoord en gesê: “Die uur het gekom dat die Seun van die mens verheerlik moet word.+ Johannes 14:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En wat julle ook al in my naam vra, dit sal ek doen, sodat die Vader in verband met die Seun verheerlik kan word.+
23 Maar Jesus het hulle geantwoord en gesê: “Die uur het gekom dat die Seun van die mens verheerlik moet word.+
13 En wat julle ook al in my naam vra, dit sal ek doen, sodat die Vader in verband met die Seun verheerlik kan word.+