Johannes 8:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daarom het Jesus weer met hulle gepraat en gesê: “Ek is die lig+ van die wêreld. Hy wat my volg, sal hoegenaamd nie in die duisternis wandel nie,+ maar sal die lig van die lewe besit.”
12 Daarom het Jesus weer met hulle gepraat en gesê: “Ek is die lig+ van die wêreld. Hy wat my volg, sal hoegenaamd nie in die duisternis wandel nie,+ maar sal die lig van die lewe besit.”