Johannes 15:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Net soos die Vader my liefgehad+ en ek julle liefgehad het, moet julle in my liefde bly. Efesiërs 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 en gaan voort om in liefde te wandel,+ net soos die Christus julle ook liefgehad het+ en homself vir julle oorgegee het as ’n offergawe+ en ’n offerande aan God tot ’n welriekende geur.+
2 en gaan voort om in liefde te wandel,+ net soos die Christus julle ook liefgehad het+ en homself vir julle oorgegee het as ’n offergawe+ en ’n offerande aan God tot ’n welriekende geur.+