Lukas 12:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 “Moenie vrees nie,+ klein kuddetjie,+ want julle Vader het dit goedgevind om aan julle die koninkryk te gee.+ Kolossense 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 weens die hoop+ wat vir julle in die hemele weggelê is.+ Julle het voorheen van hierdie hoop gehoor deur die verkondiging van die waarheid van dié goeie nuus+ 1 Petrus 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 tot ’n onverderflike en onbesmette en onverwelklike erfenis.+ Dit word in die hemele bewaar vir julle,+
32 “Moenie vrees nie,+ klein kuddetjie,+ want julle Vader het dit goedgevind om aan julle die koninkryk te gee.+
5 weens die hoop+ wat vir julle in die hemele weggelê is.+ Julle het voorheen van hierdie hoop gehoor deur die verkondiging van die waarheid van dié goeie nuus+
4 tot ’n onverderflike en onbesmette en onverwelklike erfenis.+ Dit word in die hemele bewaar vir julle,+