24 Wat julle betref, laat wat julle van die begin af gehoor het, in julle bly.+ As wat julle van die begin af gehoor het, in julle bly, sal julle ook in eenheid+ met die Seun en in eenheid met die Vader bly.+
20 Kyk! Ek staan by die deur+ en klop. As iemand my stem hoor en die deur oopmaak,+ sal ek in sy huis inkom en die aandmaal saam met hom eet, en hy saam met my.