Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 20:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Jesus het vir haar gesê: “Hou op om aan my vas te klou. Want ek het nog nie na die Vader opgevaar nie. Maar gaan na my broers+ toe en sê vir hulle: ‘Ek vaar op na my Vader+ en julle Vader en na my God+ en julle God.’”+

  • 1 Korintiërs 11:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Maar ek wil hê dat julle moet weet dat die Christus die hoof is van elke man;+ en die man is die hoof van die vrou;+ en God is die hoof van die Christus.+

  • 1 Korintiërs 15:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Maar wanneer alles aan hom onderwerp is,+ dan sal die Seun self hom ook onderwerp aan die Een+ wat alles aan hom onderwerp het, sodat God alles vir elkeen kan wees.+

  • Filippense 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 wat, hoewel hy in God se gedaante bestaan het,+ geen gewelddadige inbesitneming, naamlik om aan God gelyk te wees, oorweeg het nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel