22 “Gelukkig is julle wanneer die mense julle haat,+ en wanneer hulle julle verstoot en julle smaad en julle naam as goddeloos uitwerp+ ter wille van die Seun van die mens.
4 Omdat julle nie meer hierdie weg tot dieselfde lae poel van losbandigheid+ saam met hulle bewandel nie, vind hulle dit vreemd en hou hulle aan om julle te smaad.+