Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Gelukkig is julle wanneer mense julle smaad+ en julle vervolg+ en valslik allerhande goddelose dinge teen julle sê ter wille van my.

  • Matteus 10:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En julle sal weens my naam vir alle mense voorwerpe van haat wees;+ maar wie tot die einde toe volhard het, hy sal gered word.+

  • Matteus 24:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Dan sal mense julle aan verdrukking+ oorlewer en julle doodmaak,+ en julle sal weens my naam+ vir al die nasies voorwerpe van haat+ wees.

  • 2 Timoteus 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Trouens, almal wat met godvrugtige toegewydheid in verbintenis met Christus Jesus wil lewe, sal ook vervolg word.+

  • 1 Petrus 2:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Ja, tot hierdie weg is julle geroep, want ook Christus het vir julle gely+ en vir julle ’n voorbeeld gelaat sodat julle sy voetstappe noukeurig kan volg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel