Lukas 24:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 En kyk! ek stuur dit oor julle uit wat deur my Vader beloof word. Julle moet egter in die stad bly totdat julle met krag van bo beklee word.”+ Johannes 14:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Maar die helper, die heilige gees, wat die Vader in my naam sal stuur, dié sal julle alles leer en julle herinner aan alles wat ek julle vertel het.+
49 En kyk! ek stuur dit oor julle uit wat deur my Vader beloof word. Julle moet egter in die stad bly totdat julle met krag van bo beklee word.”+
26 Maar die helper, die heilige gees, wat die Vader in my naam sal stuur, dié sal julle alles leer en julle herinner aan alles wat ek julle vertel het.+