1 Johannes 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Dit is hy wat deur middel van water en bloed gekom het, Jesus Christus; nie met die water+ alleen nie, maar met die water en met die bloed.+ En dit is die gees+ wat getuig, want die gees is die waarheid.
6 Dit is hy wat deur middel van water en bloed gekom het, Jesus Christus; nie met die water+ alleen nie, maar met die water en met die bloed.+ En dit is die gees+ wat getuig, want die gees is die waarheid.