Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 net soos dié wat van die begin+ af ooggetuies+ en dienaars van die boodskap+ geword het, dit aan ons oorgelewer het,

  • Lukas 24:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 moet julle getuies+ van hierdie dinge wees.

  • Handelinge 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 maar julle sal krag ontvang+ wanneer die heilige gees op julle kom, en julle sal getuies+ van my wees in Jerusalem+ sowel as in die hele Judeʹa en Samariʹa+ en tot in die mees afgeleë deel van die aarde.”+

  • Handelinge 2:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “Manne van Israel, hoor hierdie woorde: Jesus die Nasarener,+ ’n man wat in die openbaar deur God aan julle getoon is deur middel van kragtige werke+ en voortekens en tekens wat God deur hom onder julle gedoen het,+ net soos julle self weet,

  • Handelinge 5:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En ons is getuies van hierdie sake,+ en so ook die heilige gees,+ wat God aan dié gegee het wat hom as heerser gehoorsaam.”

  • 1 Petrus 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Daarom gee ek hierdie vermaning aan die ouer manne onder julle, want ek is ook ’n ouer man+ saam met hulle en ’n getuie+ van die lyding van die Christus, ja, ’n deelgenoot van die heerlikheid wat geopenbaar gaan word:+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel