19 Daarom het hulle vir hom gesê: “Waar is jou Vader?” Jesus het geantwoord: “Julle ken my nie, en ook nie my Vader nie.+ As julle my geken het, sou julle my Vader ook ken.”+
8 Hierdie wysheid het nie een van die heersers+ van hierdie stelsel van dinge leer ken nie,+ want as hulle dit geken het, sou hulle nie die glorieryke Here aan die paal gehang het nie.+