42Kyk! My kneg,+ wat ek ondersteun!+ My uitverkorene,+ wat my siel goedgekeur het!+ Ek het my gees in hom geplaas.+ Hy sal geregtigheid vir die nasies voortbring.+
18 “Kyk! My kneg+ wat ek uitgekies het, my geliefde,+ wat my siel goedgekeur het! Ek sal my gees op hom plaas,+ en hy sal aan die nasies duidelik maak wat geregtigheid is.
18 Hy wat geloof in hom beoefen, gaan nie geoordeel word nie.+ Hy wat nie geloof beoefen nie, is reeds geoordeel, omdat hy nie geloof in die naam van die enigverwekte Seun van God beoefen het nie.+