Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 9:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Maar die donkerte sal nie wees soos toe die land in benoudheid was nie, soos in die vroeëre tyd toe die land van Seʹbulon en die land van Nafʹtali+ met veragting bejeën is en toe dit in die latere tyd tot eer gebring is+—die weg aan die see, in die Jordaanstreek, Galileʹa van die nasies.+

  • Johannes 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En die Woord het vlees geword+ en onder ons gewoon, en ons het sy heerlikheid aanskou, ’n heerlikheid soos dié van ’n enigverwekte seun+ wat van ’n vader kom; en hy was vol onverdiende goedhartigheid en waarheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel