Matteus 11:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Alles is deur my Vader aan my oorgegee,+ en niemand ken die Seun ten volle nie, behalwe die Vader,+ en ook ken niemand die Vader ten volle nie, behalwe die Seun en enigeen aan wie die Seun bereid is om hom te openbaar.+ Johannes 3:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Die Vader het die Seun lief+ en het alles in sy hand gegee.+ Johannes 17:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 en alles van my behoort aan u, en wat aan u behoort, is myne,+ en ek is onder hulle verheerlik.
27 Alles is deur my Vader aan my oorgegee,+ en niemand ken die Seun ten volle nie, behalwe die Vader,+ en ook ken niemand die Vader ten volle nie, behalwe die Seun en enigeen aan wie die Seun bereid is om hom te openbaar.+