1 Konings 8:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 moet u ook hulle gebed en hulle versoek om guns hoor vanuit die hemel, u vaste woonplek,+ en u moet aan hulle reg verskaf,+ Psalm 11:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Jehovah is in sy heilige tempel.+Jehovah—in die hemel is sy troon.+Sy oë sien, sy stralende oë ondersoek+ die mensekinders. Johannes 13:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 het hy, omdat hy geweet het dat die Vader alles in sy hande gegee het+ en dat hy van God uitgegaan het en na God toe gaan,+ Hebreërs 9:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want Christus het nie ingegaan in ’n heiligdom wat met hande gemaak is,+ wat ’n kopie van die werklikheid is nie,+ maar in die hemel self,+ om nou vir ons voor die aangesig van God te verskyn.+
49 moet u ook hulle gebed en hulle versoek om guns hoor vanuit die hemel, u vaste woonplek,+ en u moet aan hulle reg verskaf,+
4 Jehovah is in sy heilige tempel.+Jehovah—in die hemel is sy troon.+Sy oë sien, sy stralende oë ondersoek+ die mensekinders.
3 het hy, omdat hy geweet het dat die Vader alles in sy hande gegee het+ en dat hy van God uitgegaan het en na God toe gaan,+
24 Want Christus het nie ingegaan in ’n heiligdom wat met hande gemaak is,+ wat ’n kopie van die werklikheid is nie,+ maar in die hemel self,+ om nou vir ons voor die aangesig van God te verskyn.+