7 “O swaard, ontwaak teen my herder,+ ja, teen die man wat my metgesel is”,+ is die woord van Jehovah van die leërs. “Slaan die herder,+ en laat die skape van die kudde verstrooi word;+ en ek sal beslis my hand laat terugkeer oor dié wat onbeduidend is.”+