13 totdat ons almal kom tot die eenheid in die geloof en in die juiste kennis van die Seun van God, tot ’n volgroeide+ man, tot die mate van die groei wat tot die volheid van die Christus behoort;+
20 O Timoʹteus, bewaar die pand wat aan jou toevertrou is+ en keer jou af van die leë praatjies wat skend wat heilig is en van die teenstrydighede van die sogenaamde “kennis”.+
18 Nee, maar hou aan om te groei in die onverdiende goedhartigheid en kennis van ons Here en Redder Jesus Christus.+ Aan hom die heerlikheid, nou sowel as tot die dag van die ewigheid.+