Johannes 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 In die begin+ was die Woord,+ en die Woord was by God,+ en die Woord was ’n god.+ Johannes 8:58 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 58 Jesus het vir hulle gesê: “Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Voordat Abraham in aansyn gekom het, was ek.”+ Kolossense 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Hy is die beeld+ van die onsigbare+ God, die eersgeborene+ van die hele skepping;
58 Jesus het vir hulle gesê: “Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Voordat Abraham in aansyn gekom het, was ek.”+