Psalm 22:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Ek sal u naam aan my broers+ bekend maak;+In die midde van die gemeente sal ek u loof.+ Johannes 10:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Wat my Vader+ my gegee het, is groter as alle ander dinge,+ en niemand kan hulle uit die hand van die Vader ruk nie.+ Handelinge 15:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Siʹmeon+ het breedvoerig vertel hoe God vir die eerste keer sy aandag op die nasies gerig het om uit hulle ’n volk vir sy naam te neem.+ Hebreërs 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 want hy sê: “Ek sal u naam aan my broers bekend maak; in die midde van die gemeente sal ek u met sang loof.”+
29 Wat my Vader+ my gegee het, is groter as alle ander dinge,+ en niemand kan hulle uit die hand van die Vader ruk nie.+
14 Siʹmeon+ het breedvoerig vertel hoe God vir die eerste keer sy aandag op die nasies gerig het om uit hulle ’n volk vir sy naam te neem.+
12 want hy sê: “Ek sal u naam aan my broers bekend maak; in die midde van die gemeente sal ek u met sang loof.”+