Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 12:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Die woorde van Jehovah is suiwer woorde,+

      Soos silwer wat in ’n smeltoond van die aarde gelouter is, sewe keer gesuiwer.

  • Psalm 119:151
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 151 U is naby, o Jehovah,+

      En al u gebooie is waarheid.+

  • Psalm 119:160
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 160 Die hele inhoud van u woord is waarheid,+

      En elke regverdige regterlike beslissing van u is tot onbepaalde tyd.+

  • Jakobus 1:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Omdat dit sy wil was,+ het hy ons deur die woord van waarheid voortgebring,+ sodat ons sekere eerstelinge+ van sy skepsele sou wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel