2 en van hom briewe aan die sinagoges in Damaskus gevra, sodat hy almal wat hy sou vind wat tot Die Weg+ behoort, manne sowel as vroue, geboeid na Jerusalem kon bring.
9 Maar toe party aanhou om hulle te verhard en steeds nie geglo het nie+ en voor die menigte kwaadgespreek het van Die Weg,+ het hy van hulle weggegaan+ en die dissipels van hulle afgesonder+ en elke dag toesprake in die skoolouditorium van Tiranʹnus gehou.