Handelinge 18:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en omdat hy van dieselfde ambag was, het hy by hulle tuisgegaan, en hulle het gewerk,+ want hulle was tentmakers van ambag. 1 Korintiërs 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 en swoeg+ ons deur met ons eie hande te werk.+ Wanneer ons uitgeskel word, seën ons;+ wanneer ons vervolg word, hou ons uit;+ 1 Tessalonisense 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Julle onthou ongetwyfeld ons arbeid en geswoeg, broers. Dit was deur nag en dag te werk,+ om nie een van julle ’n duur las op te lê nie,+ dat ons die goeie nuus van God aan julle verkondig het.
3 en omdat hy van dieselfde ambag was, het hy by hulle tuisgegaan, en hulle het gewerk,+ want hulle was tentmakers van ambag.
12 en swoeg+ ons deur met ons eie hande te werk.+ Wanneer ons uitgeskel word, seën ons;+ wanneer ons vervolg word, hou ons uit;+
9 Julle onthou ongetwyfeld ons arbeid en geswoeg, broers. Dit was deur nag en dag te werk,+ om nie een van julle ’n duur las op te lê nie,+ dat ons die goeie nuus van God aan julle verkondig het.