Daniël 10:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En ek, Daniël, ek alleen het die verskyning gesien; maar wat die manne betref wat saam met my was, hulle het nie die verskyning gesien nie.+ ’n Groot bewing het hulle egter oorval, sodat hulle gevlug het om weg te kruip.
7 En ek, Daniël, ek alleen het die verskyning gesien; maar wat die manne betref wat saam met my was, hulle het nie die verskyning gesien nie.+ ’n Groot bewing het hulle egter oorval, sodat hulle gevlug het om weg te kruip.