9 Maar sommige van dié wat tot die sogenaamde Sinagoge van die Vrygelatenes behoort het, en van die Sireneʹërs en Aleksandryne+ en van dié wat uit Siliʹsië+ en Asië was, het opgestaan om met Steʹfanus te redeneer;
39 Toe het Paulus gesê: “Ek is in werklikheid ’n Jood,+ van Tarsus+ in Siliʹsië, ’n burger van geen onbekende stad. Ek smeek u dus, laat my toe om met die volk te praat.”