Matteus 5:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Gelukkig is julle wanneer mense julle smaad+ en julle vervolg+ en valslik allerhande goddelose dinge teen julle sê ter wille van my. Handelinge 16:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 en hulle het hulle voor die burgerlike magistrate gebring en gesê: “Hierdie mense bring ons stad in groot beroering,+ omdat hulle Jode is, Handelinge 17:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe hulle hulle nie vind nie, het hulle Jason en sekere broers na die stadsheersers toe gesleep en uitgeroep: “Hierdie mense wat die bewoonde aarde omgekeer+ het, is ook hier teenwoordig,
11 “Gelukkig is julle wanneer mense julle smaad+ en julle vervolg+ en valslik allerhande goddelose dinge teen julle sê ter wille van my.
20 en hulle het hulle voor die burgerlike magistrate gebring en gesê: “Hierdie mense bring ons stad in groot beroering,+ omdat hulle Jode is,
6 Toe hulle hulle nie vind nie, het hulle Jason en sekere broers na die stadsheersers toe gesleep en uitgeroep: “Hierdie mense wat die bewoonde aarde omgekeer+ het, is ook hier teenwoordig,