5 En toe ’n gewelddadige poging deur mense van die nasies sowel as die Jode saam met hulle heersers aangewend is om hulle minagtend te behandel en hulle met klippe te gooi,+
21 Moet tog nie dat hulle u oorreed nie, want meer as veertig manne van hulle lê hom voor,+ en hulle het hulle met ’n vloek daartoe verbind om nie te eet of te drink totdat hulle hom om die lewe gebring het nie;+ en hulle is nou gereed en wag op u belofte.”
26 dikwels op reis, in gevare van riviere, in gevare van struikrowers,+ in gevare van my eie ras,+ in gevare van die nasies,+ in gevare in die stad,+ in gevare in die wildernis, in gevare op see, in gevare onder valse broers,