Jesaja 43:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “Julle is my getuies”,+ sê Jehovah, “ja, my kneg wat ek uitverkies het,+ sodat julle my kan ken+ en geloof in my kan hê,+ en sodat julle kan verstaan dat ek dieselfde is.+ Voor my is geen God geformeer nie,+ en ná my was daar steeds nie een nie.+ Lukas 24:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 moet julle getuies+ van hierdie dinge wees. Johannes 15:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 en julle moet op julle beurt getuig,+ omdat julle saam met my was vandat ek begin het.
10 “Julle is my getuies”,+ sê Jehovah, “ja, my kneg wat ek uitverkies het,+ sodat julle my kan ken+ en geloof in my kan hê,+ en sodat julle kan verstaan dat ek dieselfde is.+ Voor my is geen God geformeer nie,+ en ná my was daar steeds nie een nie.+