6 En toe Paulus merk dat die een deel uit Sadduseërs+ maar die ander uit Fariseërs bestaan, het hy in die Sanʹhedrin begin uitroep: “Manne, broers, ek is ’n Fariseër,+ ’n seun van Fariseërs. Oor die hoop op die opstanding+ van die dooies word ek geoordeel.”+