Handelinge 23:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Ek het gevind dat hy beskuldig word oor vraagstukke van hulle Wet,+ maar nie aangekla word van enigiets wat die dood of boeie verdien nie.+ Handelinge 25:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Maar ek het gevind dat hy niks gedoen het wat die dood verdien nie.+ En toe hierdie man hom op die keiser beroep,+ het ek besluit om hom te stuur.
29 Ek het gevind dat hy beskuldig word oor vraagstukke van hulle Wet,+ maar nie aangekla word van enigiets wat die dood of boeie verdien nie.+
25 Maar ek het gevind dat hy niks gedoen het wat die dood verdien nie.+ En toe hierdie man hom op die keiser beroep,+ het ek besluit om hom te stuur.