11 As ek dan werklik ’n kwaaddoener is+ en enigiets gedoen het wat die dood verdien,+ vra ek nie om die dood vry te spring nie; maar as nie een van dié dinge waarvan hierdie manne my beskuldig, waar is nie, kan geen mens my as guns aan hulle oorlewer nie. Ek beroep my op die keiser!”+